Augustus is Vrouemaand, en ons is besig om iets spesiaal te beplan.Wil jy meer leer oor vuurwapenveiligheid, verantwoordelike eienaarskap, of jou skietvaardighede verbeter in 'n ondersteunende omgewing?Ons wil graag hoor van vroue in en rondom ons gemeenskap wat belangstel om meer te leer en hul selfvertroue rondom vuurwapens te ontwikkel.Indien dit jou interesseer, laat weet ons in die kommentaar of stuur vir ons 'n boodskap by 082 385 1589.Kom ons begin die gesprek.rotsvasfarm.co.za#vrouemaandV#womenwhoshoote#RotsvasIndoorRangendoorRange ... See MoreSee Less