Your Profile
Products & Services
Recently Viewed
-
"Morse Code" Challenge Coin
R50.00
-
"Special Snowflake" Patch
R200.00
1 week ago
Net 'n herinnering dat Rotsvas Indoor Range op *Saterdag 6 Junie van 10:00 - 13:00* 'n gratis praatjie oor vuurwapens en vuurwapen veiligheid vir beginners gaan doen.![]()
Indien jy vuurwapens in die huis het, stuur gerus jou man, vrou, of kinders om die praatjie by te woon sodat hulle beter kan verstaan hoe om veilig rondom jou vuurwapens te wees!![]()
Ons gaan praat oor hoe hulle werk, hoe om veilig rondom hulle te wees, hoe wetgewing rondom vuurwapens en self verdediging werk, en af-eindig met 'n lewendige demonstrasie.![]()
Spasie is beperk, teken op by:![]()
rotsvasfarm.co.za/links/t39z5![]()
Stuur gerus hierdie boodskap aan enigiemand wie jy dink sou belangstel!









